Pa, hoe ver nog? Nie meer ver nie, ons is amper daar! Waar? By Potchefstroom Kinderfees! Al die maats in Potchefstroom word uitgenooi na ons 7de jaarlikse Kinderfees vir Gr R tot Gr 7. Dit is ‘n baie ...